BAIE BELANGRIK (COVID)

Indien jy in aanraking was met iemand wat positief getoets is kort voor ons troue (minimum 7 dae) of as jy self ook voel dat jy moontlik simptome toon, stel ons asseblief in kennis.


KANSELLASIES


Indien jy RSVP en as gevolg van onvoorsiende omstandighede nie meer kan bywoon nie, laat weet ons asseblief vroegtydig, sodat die nodige reëlings getref kan word.