DIE SEREMONIE
- 14:00pm - Die verrigtinge begin stiptelik. Ons rig 'n vriendelike versoek aan al ons familie, vriende en gaste om nie later as 13:45pm hulle sitplekke in te neem nie.
- 15:00pm - 'n "Harvest Table" vingergereg om aan te peusel met "pre-drinks" is beskikbaar voor die verrigtinge begin.
- Dress code: Semi Formeel
DIE ONTHAAL
- 16:45pm - Die onthaal saal se deure maak amptelik oop. Die bruidspaar sal teen 17:00pm instap.
- 23:00pm - Die verrigtinge eindig.
VOORWAARDES
- Ons is lief vir kinders, maar ons het dit goed gedink om al die ouers die dag af te gee. Slegs volwassenes asseblief.
- Kontant kroeg.